James Adomian

James Adomian
Geboorte 31 Januarie 1980 (1980-01-31)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Adomian (gebore 31 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harold & Kumar Escape from Guantanamo Bay (2008) en Trunk'd (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy